Jeremia 7:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Julle het al hierdie dinge gedoen, sê die Here. Ek het vroeg en laat met julle gepraat, maar julle het nie geluister nie; Ek het julle geroep, maar julle het nie geantwoord nie.

Jeremia 7

Jeremia 7:4-21