Jeremia 6:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Soos 'n put sy water vars hou,so hou die stad sy boosheid vars;al waarvan Ek daar hoor, is geweld en vernietiging,al wat Ek sien, siekte en wonde.

Jeremia 6

Jeremia 6:3-16