Jeremia 6:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

So sê die Here:Staan by die kruispaaie en kyk,en vra na die ou paaie.Vra watter pad die beste is en loop dit,dan sal julle rus vind.Maar hulle het gesê: “Ons sal nie daardie pad loop nie.”

Jeremia 6

Jeremia 6:7-18