Jeremia 52:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Teen die negende dag van die vierde maand was die hongersnood in die stad so erg dat daar nie meer kos vir die bevolking was nie.

Jeremia 52

Jeremia 52:1-11