Jeremia 52:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

en in die negende regeringsjaar van Sedekia, op die tiende van die tiende maand, het koning Nebukadnesar van Babel met sy hele leër met 'n aanval op Jerusalem begin. Hy het kamp opgeslaan by die stad en 'n beleëringswal rondom die stad gebou.

Jeremia 52

Jeremia 52:1-6