Jeremia 51:58 Afrikaans 1983 (AFR83)

So sê die Here die Almagtige:Die dik vestingmuur van Babel sal gesloop word,sy hoë poorte sal afgebrand word:mense het geswoeg vir niks,nasies het hulle afgesloof vir iets wat vir die vuur bestem is.

Jeremia 51

Jeremia 51:53-59