Jeremia 51:56 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ja, daar trek 'n verwoester op teen hom, teen Babel,en sy soldate word gevange geneem, hulle boë stukkend gebreek,want die Here is 'n God wat vergeld,en Hy sal voluit straf.

Jeremia 51

Jeremia 51:52-59