Jeremia 51:50 Afrikaans 1983 (AFR83)

Julle wat aan die swaard ontkom het,gee pad, moenie staan nie!Dink daar uit die verte aan die Here,hou Jerusalem in gedagte.

Jeremia 51

Jeremia 51:44-52