Jeremia 51:46 Afrikaans 1983 (AFR83)

Moenie moed verloor en bang wordwanneer daar gerugte rondgaan in die land nie:daar kom jaar vir jaar gerugte.Daar sal geweld in die land losbreek,regeerders sal mekaar beveg,

Jeremia 51

Jeremia 51:41-51