Jeremia 51:27 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hou 'n vaandel op oor die aarde,blaas die ramshoring onder die nasies,maak hulle gereed om Babel aan te val,roep koninkryke teen hom op:Ararat, Minni en Askenas;benoem 'n bevelvoerder vir die aanslag,bring perde soos sprinkaanswerms!

Jeremia 51

Jeremia 51:24-29