Jeremia 51:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek gaan teen jou optree, verwoestersberg,sê die Here,jy wat die hele aarde verwoes het;Ek gaan my hand teen jou uitsteeken jou van die rotse afrol;Ek maak jou 'n uitgebrande berg.

Jeremia 51

Jeremia 51:22-31