Jeremia 51:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jy was my hamer, Babel, my oorlogswapen;Ek het nasies met jou verslaan,Ek het koninkryke met jou vernietig;

Jeremia 51

Jeremia 51:18-26