Vertel vir al die nasies, kondig dit aan!Hou 'n vaandel op, kondig dit aan!Moet dit nie stil hou nie, sê:Babel is ingeneem, Bel is verslaan,Marduk staan verskrik,Babel se beelde staan verslae,sy afgode staan verskrik.