Jeremia 5:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek het eers gedink:dis maar die gewone mense wat so dwaas optree,want hulle ken nie die wil van die Here nie,hulle weet nie wat hulle God van hulle verwag nie;

Jeremia 5

Jeremia 5:3-6