Jeremia 49:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

Damaskus is magteloos,hy draai om om te vlug,hy is vreesbevange,angs en pyn soos dié van 'n vrouwat 'n kind in die wêreld bring,het hom beetgepak.

Jeremia 49

Jeremia 49:16-29