Jeremia 49:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daar kom 'n tyd, sê die Here,dat Ek oorlog aankondig teen Rabba, die Ammonietestad.Hy sal 'n verlate ruïneheuwel worden sy buitedorpe sal afgebrand word.Dan sal Israel dié verdryf wat hom verdryf het,sê die Here.

Jeremia 49

Jeremia 49:1-5