Jeremia 49:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die vrees wat ander vir jou heten jou vermetelheid het jou mislei.Jy woon teen die kranse,jy klou vas aan die hoë bergtoppe,maar al bou jy jou nesdaar in die hoogte soos 'n aasvoël,Ek sal jou daar afhaal, sê die Here.

Jeremia 49

Jeremia 49:9-18