Jeremia 48:46 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit is klaar met jou, Moab;die volk van Kemos word uitgeroei.Jou seuns word in ballingskap weggevoer,jou dogters as gevangenes.

Jeremia 48

Jeremia 48:44-47