Jeremia 48:34 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die hulpgeroep van Gesbon klink tot in Elale,dit word gehoor tot by Jahas,van Soar af tot by Goronajim en Eglat-Selisija.Selfs die water van Nimrim het opgedroog.

Jeremia 48

Jeremia 48:30-39