Jeremia 47:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

So sê die Here:Daar kom vloedwater uit die noorde,dit word 'n stroom wat oor sy walle stoot,dit stroom oor die land en alles in hom,oor die stad en sy inwoners.Mense skree, al die inwoners van die land huil

Jeremia 47

Jeremia 47:1-3