Jeremia 46:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Egipte stroom oor sy walle soos die Nyl,hy brul soos die groot rivieren sê: “Ek sal oor my walle stroom en die aarde bedek,ek sal stede wegvee saam met hulle inwoners.”

Jeremia 46

Jeremia 46:1-13