Jeremia 46:27 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar jy, my dienaar Jakob, moenie bang wees nie!Moenie bekommerd wees nie, Israel!Ek gaan jou red uit daardie ver land,Ek gaan jou nageslag reduit die land waar hulle ballinge is.Jakob sal weer veiligheid en rus geniet,en niemand sal hom bedreig nie.

Jeremia 46

Jeremia 46:25-28