Jeremia 46:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

So seker as Ek leef, sê die Koningwie se Naam die Here die Almagtige is:Daar kom iemand wat so magtig issoos Tabor onder die berge,soos Karmel aan die see.

Jeremia 46

Jeremia 46:16-25