Jeremia 44:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Het julle vergeet van die sonde wat julle voorvaders en die konings van Juda en hulle vrouens gedoen het en wat julle self en julle vrouens gedoen het in Juda en op die strate van Jerusalem?

Jeremia 44

Jeremia 44:6-18