Jeremia 44:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Het die Here nie juis gedink aan die wierookoffers wat julle in die stede van Juda en op die strate van Jerusalem gebring het nie, julle en julle voorvaders, julle konings en julle amptenare, het Hy nie juis dít in ag geneem nie?

Jeremia 44

Jeremia 44:17-26