Jeremia 43:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

mans, vrouens en kinders, en ook die prinsesse en al die ander wat deur die hoof van die lyfwag Nebusaradan onder die sorg van Gedalja seun van Agikam, seun van Safan, geplaas was, ook die profeet Jeremia en Baruk seun van Nerija.

Jeremia 43

Jeremia 43:3-7