Jeremia 43:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy sal die klippilare in Bet-Semes stukkend slaan, Bet-Semes in Egipte, en hy sal die tempels van Egipte afbrand.

Jeremia 43

Jeremia 43:8-13