Jeremia 41:13-14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Al die mense by Ismael, die mense wat hy gevange uit Mispa weggevoer het, was bly toe hulle vir Joganan seun van Kareag en al die leëraanvoerders by hom sien. Hulle het omgedraai en teruggekom na Joganan seun van Kareag toe.

Jeremia 41

Jeremia 41:5-16