Jeremia 36:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

As Juda hoor van al die rampe wat Ek oor hulle wil bring, sal elkeen hom miskien van sy verkeerde dade bekeer. Dan sal Ek hulle ongeregtighede en hulle sondes vergewe.

Jeremia 36

Jeremia 36:1-4