Jeremia 36:29 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jy moet vir koning Jojakim van Juda sê: So sê die Here: Jy het die boekrol verbrand en gevra: “Waarom het Jeremia daarop geskryf die koning van Babel sal kom en hierdie land verwoes en sy mense en diere in ballingskap wegvat?”

Jeremia 36

Jeremia 36:28-32