Jeremia 36:26 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe beveel hy sy seun Jeragmeël en vir Seraja seun van Asriël en vir Selemja seun van Abdeël om die skrywer Baruk en die profeet Jeremia te arresteer. Maar die Here het hulle weggesteek.

Jeremia 36

Jeremia 36:18-32