Jeremia 36:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe stuur die koning vir Jehudi om die boekrol te gaan haal. Hy het dit uit die kantoor van die staatsekretaris Elisama gaan haal en vir die koning gelees in die teenwoordigheid van al die amptenare wat by die koning aan diens was.

Jeremia 36

Jeremia 36:15-30