Jeremia 35:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die nageslag van Jonadab seun van Rekab het hulle gehou aan die bevel wat hulle voorvader hulle gegee het, maar hierdie volk het nie na My geluister nie.

Jeremia 35

Jeremia 35:14-17