Jeremia 34:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Elkeen sou sy slaaf of slavin van Hebreeuse afkoms vrylaat, geen Judeër sou 'n volksgenoot as slaaf aanhou nie.

Jeremia 34

Jeremia 34:8-11