Jeremia 34:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

So sê die Here die God van Israel: Die dag toe Ek julle voorvaders uit die plek van slawerny, uit Egipte laat wegtrek het, het Ek 'n verbond met hulle gesluit:

Jeremia 34

Jeremia 34:5-19