Jeremia 33:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

Het julle agtergekom dat daar mense is wat sê: “Die Here het die twee stamme Juda en Levi wat Hy gekies het, verwerp”? Hierdie mense minag my volk en beskou hom nie meer as 'n volk nie.

Jeremia 33

Jeremia 33:17-26