Jeremia 32:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die koning van Babel sal vir Sedekia na Babel toe vat, en hy sal daar bly, sê die Here. Dit is my straf vir hom. As julle teen die Babiloniërs oorlog maak, sal julle die neerlaag ly.”

Jeremia 32

Jeremia 32:1-9