Jeremia 32:40 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek sal 'n blywende verbond met hulle sluit. Ek sal nooit ophou om aan hulle goed te doen nie en Ek sal in hulle die begeerte lê om My te dien en nie van My af weg te draai nie.

Jeremia 32

Jeremia 32:33-43