Jeremia 32:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Koning Sedekia van Juda het vir Jeremia daar ingeperk en gevra: “Waarom sê jy die dinge as profeet? Jy sê: So sê die Here: Ek gee hierdie stad in die mag van die koning van Babel. Hy sal dit verower.

Jeremia 32

Jeremia 32:1-7