Jeremia 32:29 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Galdeërs wat teen hierdie stad veg, sal dit aan die brand kom steek en dit afbrand, ook die huise waar die inwoners My getart het toe hulle vir Baäl wierook gebrand het op die dakke en waar hulle drankoffers vir ander gode uitgegiet het.

Jeremia 32

Jeremia 32:22-32