Jeremia 32:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

U het hierdie land vir u volk gegee, die land wat U met 'n eed aan hulle voorvaders beloof het om aan hulle te gee, 'n land wat oorloop van melk en heuning.

Jeremia 32

Jeremia 32:19-26