Jeremia 32:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Nadat ek die kontrak geskryf en die seël daarop gesit het en dit deur getuies laat teken het, het ek die silwer vir hom afgeweeg op 'n skaal.

Jeremia 32

Jeremia 32:4-13