Jeremia 31:35 Afrikaans 1983 (AFR83)

So sê die Here,Hy wat die son bedags laat skyn,die maan en sterre beveel om snags te skitter,Hy wat die see onstuimig laat word, wat sy golwe laat druis,wie se Naam Here die Almagtige is:

Jeremia 31

Jeremia 31:29-37