Jeremia 31:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

So sê die Here:Israel, die volk wat aan die swaard ontkom het,is begenadig in die woestyn,hy sal na sy rusplek toe kom.

Jeremia 31

Jeremia 31:1-4