Jeremia 30:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Sy leier sal een van sy eie mense wees,sy regeerder sal uit sy eie kring kom.Ek sal hom laat nader komen hy sal na My toe kom.Wie is hy wat sy lewe sal waagom na My toe te kom? sê die Here.

Jeremia 30

Jeremia 30:15-24