Jeremia 30:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek sal jou gesond maak,jou wonde genees, sê die Here,selfs al noem hulle jou:Die stad wat verstoot is,Sion vir wie niemand omgee nie.

Jeremia 30

Jeremia 30:14-19