Jeremia 30:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek is by jou, sê die Here,Ek sal jou red!Ek sal al die nasies uitwisonder wie Ek jou verstrooi het,maar Ek sal jou nie uitwis nie.Ek sal jou nie ongestraf laat nie,maar Ek sal jou regverdig straf.

Jeremia 30

Jeremia 30:10-14