Jeremia 3:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit was vir Israel niks om haarself en die land te verontreinig nie, sy het owerspel gepleeg met afgodsbeelde van klip en hout.

Jeremia 3

Jeremia 3:1-11