Jeremia 3:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Gaan roep hierdie woorde na die noorde toe uit en sê:Trouelose Israel, kom terug, sê die Here.Ek sal nie langer vir julle kwaad wees nie,want Ek is getrou, sê die Here,Ek bly nie vir altyd kwaad nie.

Jeremia 3

Jeremia 3:2-14