Jeremia 29:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

En hulle name sal as 'n vervloeking gebruik word deur al die Joodse ballinge in Babel, wat sal sê: “Mag die Here jou maak soos Sedekia en soos Agab vir wie die koning van Babel verbrand het.”

Jeremia 29

Jeremia 29:13-28